Be in Health

Wat kan die SCIO vir jou beteken?

Stres

Stres is die hedendaagse oorsaak van baie siektetoestande, hetsy fisies of emosioneel.  Ons liggaam reageer op hierdie stressors en wanbalanse in die liggaam versteur ons homeostase (balans).

Spanning word deur verskeie faktore veroorsaak.  Siektestoestande, onaangename ervarings, blootstelling aan ons omgewing, kos sensitiwiteite, parasiete, onvoldoende voedingstowwe, omgewingsbesoedeling, gifstowwe, trauma, virusse, bakteriee, medisyne, leefstyl, ongelukke en chemikaliee veroorsaak stres in die liggaam. Hierdie spanning kan op elektromagnetiese vlak gemeet en verminder word. 

Die SCIO het meer as 10 000 frekwensies wat gemeet kan word.   Dit sluit onder andere die volgende in:

Bakteriele en virale infeksies Allergiee -identifisering en desensitisering Gifstowwe
Fungus infeksie (Candida) Elektromagneties invloede op liggaam Depressie
Parasiet infeksies Infeksies Vitamiene, Minerale en Aminosure
Wanbalanse in organe Tandheelkunde  Spinale wanbalanse
Emosies PH Balans Breingolwe
Autonomiese senuweestelsel Aandagafleibaarheid Spier en been beserings
Wanbalans in organe Wanbalans in spysvertering Stresvlakke
Siektestoestande Gesondheidsrisiko en oorsake Hormonale wanbalanse

Emosionele Stres

Die mens is siel, liggaam en gees.  Elke emosionele toestand manifisteer fisies in die liggaam en het 'n invloed  op gesondheid.  Die apparaat is 'n wonderlike toestel om die emosies te identifiseer en te behandel.  Traumas uit die verlede word geidentifiseer en gebalanseer.  Die toestel word gebruik as 'n hulpmiddel vir berading met baie suksesvolle resultate.