Vrywaring
Die SCIO apparaat word gebruik as 'n bioterugvoer sisteem. Die is nie ontwerp om te diagnoseer nie maar word gebruik om stres te identifiseer en te behandel.
Die SCIO terapeut is nie 'n mediese dokter nie en gee nie voor om een te wees nie, maar is n Gesondheidskonsultant en Bio-terugvoer tegnikus.
Die Scio terapeut diagnoseer of behandel nie siektestoestande nie. Stresvlakke word gemeet en wanbalanse word reggestel.